Verskil tussen weergawes van "Namiblewerik"

497 grepe bygevoeg ,  7 jaar gelede
geen wysigingsopsomming nie
(Nuwe artikel)
 
{{Taxobox
| name = Namiblewerik
| image = Gray's Lark.jpg
| status = LC | status_system = IUCN3.1
| regnum = [[Animalia]]
| phylum = [[Chordata]]
| classis = [[Aves]]
| ordo = [[Passeriformes]]
| familia = [[Alaudidae]]
| genus = ''[[Ammomanes]]''
| genus_authority = [[Jean Cabanis|Cabanis]], 1851
| species = '''''A. grayi'''''
| binomial = ''Ammomanes grayi''
| binomial_authority = ([[Johan August Wahlberg|Wahlberg]], 1855)
| synonyms = ''Ammomanopsis grayi''
}}
 
Die '''Namiblewerik''' (''Ammomanopsis grayi'') is 'n redelike algemene, amper-[[endemies|endemiese]] [[voël|standvoël]] en plaaslike nomade op kusgruisvlaktes en dieper binnelands in meer sanderige habitats. Die voël is redelik volop noord van [[Swakopmund]]. Die voël is 13 - 14 cm groot en weeg 17 - 27 gram. In Engels staan die voël bekend as die ''Gray's Lark''.
 
== Sien ook ==
{{Commons|Ammomanes grayi}}
* [[Alfabetiese lys van Suid-Afrikaanse voëls]]
* [[Lys van Suid-Afrikaanse voëls (Groepeer)]]
Anonieme gebruiker