Verskil tussen weergawes van "Édith Piaf"

16 grepe bygevoeg ,  6 jaar gelede
Skakels
k (Verplasing van 91 interwikiskakels wat op Wikidata beskikbaar is op d:q1631)
(Skakels)
}}
 
'''Édith Piaf''' (* [[19 Desember]] [[1915]] as '''Édith Giovanna Gassion''', † [[10 Oktober]] [[1963]]) was 'n [[Frankryk|Franse]] sangeres en kultuurikoon van [[Algerië|Algeriese]] en [[Italië|Italiaanse]] afkoms<ref>[http://www.independent.co.uk/news/world/europe/piaf-the-triumphant-return-of-la-mocircme-435491.html ''Piaf: the triumphant return of La Môme''], The Independent, Donderdag 8 Februarie 2007</ref><ref>[http://www.odt.co.nz/lifestyle/travel/22187/on-trail-edith-piaf ''On the trail of Edith Piaf''], Otago Daily Times, Dinsdag 16 September 2008</ref><ref>Jacques Verrière, ''Genèse de la nation française‎'', Flammarion, 2000, p.119 </ref> wat as een van Frankryk se grootste gewilde sangers bekend staan.<ref name="yahoomusicbio">{{cite web | title= Édith Piaf: Biography | url = http://music.yahoo.com/ar-261423-bio--Edith-Piaf | publisher = ''Yahoo! Music''| accessdate = 2007-07-19 | language = Engels }}</ref> Piaf het haar lewe in haar sang uitgebeeld, en haar spesialiteit was die ballade. Van haar bekende snitte is "La vie en rose" (1946), "Hymne à l'amour" (1949), "Milord" (1959), "Non, je ne regrette rien" (1960), "l'Accordéoniste" (1941), "Padam...Padam", en "La Foule".
 
== Verwysings ==
117 383

wysigings