Verskil tussen weergawes van "Skotse nasionale rugbyspan"

k (Verplasing van 19 interwikiskakels wat op Wikidata beskikbaar is op d:q945016)
== Geskiedenis ==
=== Begin van die hanteerspel ===
[[File:Scotland rugbyteam 1871.jpg|thumb|left|230px|Skotse, 1871.]]
Verskeie nuwe skole is gedurende die eerste helfte van die [[19de eeu]] in Skotland gestig waaronder die Edinburgh Academy (1824), Loretto (1827), Merchiston (1833), Glasgow Academy (1845) en Trinity College, Glenalmond (1847). Dit is bekend dat eenvoudige en kru vorme van voetbal by al hierdie skole gespeel is. Dit was egter by in [[Edinburgh]] wat die hanteer vorm van die spel vir die eerste keer wortel geskiet het en van waar dit na die res van Skotland versprei het.
 
Anonieme gebruiker