Verskil tussen weergawes van "Malaria"

62 grepe bygevoeg ,  6 jaar gelede
geen wysigingsopsomming nie
(Behandeling van malaria)
 
Die simptome van malaria sluit die volgende in: [[koors]], [[bewing]], gewrigspyne, [[braking]], [[anemie]] (weens die [[hemolise]]), [[hemoglobienurie]](aanwesigheid van hemoglobien in die urine), [[retina]]le skade en [[stuiptrekkings]]. Die kenmerkende simptoom van malaria is die sikliese aard van die koors waarvan die duur tussen die verskillende spesies wat die siekte veroorsaak, wissel.
 
==Diagnose==
 
Daar bestaan wel effektiewe geneesmiddel-behandelings op die farmaseutiese mark. Soos met enige siekte, is dit beter hoe vroeër die korrekte diagnose gemaak word, in malaria se geval deur bloedtoetse in 'n geskikte laboratorium. Pasiënte wat aan bogenoemde simptome lei, veral hoë koors, moet hul geneesheer dadelik in kennis stel indien hulle onlangs 'n malariagebied besoek het. Geneeshere van vermoedelike malariapasiënte behoort ook amptelike publikasies te raadpleeg (verkieslik op aanlyn-webwerwe), aangesien die aanbevole regimens voordurend aangepas word soos nuwe geneesmiddels beskikbaar word.
 
==Behandeling==
Daar bestaan wel effektiewe geneesmiddel-behandelings op die farmaseutiese mark, beskikbaar by alle apteke.
Daar bestaan wel effektiewe geneesmiddel-behandelings op die farmaseutiese mark. Soos met enige siekte, is dit beter hoe vroeër die korrekte diagnose gemaak word, in malaria se geval deur bloedtoetse in 'n geskikte laboratorium. Pasiënte wat aan bogenoemde simptome lei, moet hul geneesheer dadelik in kennis stel indien hulle onlangs 'n malariagebied besoek het. Geneeshere van vermoedelike malariapasiënte behoort ook amptelike publikasies te raadpleeg (verkieslik op aanlyn-webwerwe), aangesien die aanbevole regimens voordurend aangepas word soos nuwe geneesmiddels beskikbaar word.
 
Geneeshere van vermoedelike malariapasiënte behoort ook amptelike publikasies te raadpleeg (verkieslik op aanlyn-webwerwe), aangesien die aanbevole regimens voordurend aangepas word soos nuwe geneesmiddels beskikbaar word.
 
{{saadjie}}
80 368

wysigings