Torpedo: Verskil tussen weergawes

6 grepe bygevoeg ,  9 jaar gelede
→‎Geskiedenis: Taalgebruik verbeter
(→‎Agtergrond: Verbeter)
(→‎Geskiedenis: Taalgebruik verbeter)
Twee jaar later het hy 'n verbeterde model die lig laat sien; sy torpedo het 'n swaar pendulum bevat wat verseker dat die topedo gestel kon word om op 'n bepaalde diepte te loop. Gedurende [[1870]] het Whitehead 'n demonstrasie gedoen aan die [[Britse Vloot]]. Sy torpedo kon 'n 30 kg lading dra teen 8 [[knoop|knope]] oor 'n afstand van 250 m. Hierna het die Britse Vloot die vervaardigings regte gekoop. Gedurende 1873 het Whitehead ook torpedo's aan die Franse Vloot verkoop.
 
Later gedurende die 1870's hetis die torpedo met kontra-roterende skroewe gekrytoegerus wat verseker dat die torpedo in 'n reguit lyn vaar; dit het die wringkrag effek van 'n enkel skroef teengewerk. Teen hierdie tyd was die reikafstand van die torpedo 1,000 m teen 7 knope of 300 m teen 12 knope. Teen 1894 het die reikafstand verbeter na 3,000 m.
 
== Bron ==