Verskil tussen weergawes van "Groot-Visrivier"

 
== Algemeen ==
[[Cradock]] is 'n beduidendebelangrike dorp waardeur die Visrivier loop. Die gebiedkusgebied tussen [[Port Elizabeth]] en die Groot-Visrivier staan bekend as die ''Sonskynkus''.
 
Ondanks die rivier se naam vind [[hengel|visvang]] slegs in die dele naby die see plaas en is dit hoofsaaklik vir ontspanningsdoeleiendes. Die rivier is 'n getyrivier vir ongeveer 20km. 'n Gewilde [[kanovaart|kanobyeenkoms]], die [[Visrivier Kanomaraton-kanowedvaart|Visrivier-kanomaraton]], vind jaarliks tussen die [[Grassridgedam]] en Cradock plaas.
 
== Verwysings ==
83 303

wysigings