Verskil tussen weergawes van "Nuus24"

145 grepe bygevoeg ,  7 jaar gelede
Dis nou jammer!
k (Verplasing van 2 interwikiskakels wat op Wikidata beskikbaar is op d:q2909223)
(Dis nou jammer!)
}}
 
'''Nuus24''' is 'n [[Afrikaans]]e nuuswebwerf wat gebeure op plaaslike en internasionale vlak dek. Nuus24 word deur 24.com bestuur en is 'n lid van die ''Online Publishers Association''. Die webwerf se Engelse weergawe staan as ''News24'' bekend en is by news24.com beskikbaar.
 
Op 1 Augustus 2013 is alle inhoud van die webwerf verwyder en vervang met skakels na artikels in [[Die Burger]], [[Beeld]] en [[Volksblad]].
 
Die webwerf se Engelse weergawe staan as ''News24'' bekend en is by news24.com beskikbaar.
 
== Eksterne skakels ==