Verskil tussen weergawes van "Vleitinktinkie"

Oepsie reggemaak!
(Nuwe artikel)
 
(Oepsie reggemaak!)
Die '''Vleitinktinkie''' (''Cisticola tinniens'') is 'n algemene [[voël|standvoël]] in in vleierige plantegroei en plekke met lang, welige gras in oop grasveld. Die voël is 13 cm groot en weeg 11 gram. In Engels staan die voël bekend as die ''Levaillant's Cisticola''.
 
== Sien ook ==