Verskil tussen weergawes van "Monica"

272 grepe bygevoeg ,  7 jaar gelede
geen wysigingsopsomming nie
k (Robot-assisted disambiguation: Egoli - Changed link(s) to Egoli: Plek van Goud)
|Sterftedatum =
|Sterfteplek =
|Beroep = Aktrise en sangeres (2004 - 2007); Student (Veeartsenykunde 2009 - huidig)
|Genre =
|Tipe stem =
'''Monica''', die verhoognaam van Monica Burger, is 'n [[Afrikaans]]e sangeres en aktrise. Haar debuutalbum, ''Monica'', is in 2005 deur Jeamile-musiek uitgegee. Sy was al op M-Net se "Project fame" en [[Egoli: Plek van Goud|Egoli]] te sien gewees.
 
BurgerMonica was op 'n stadium met medesanger [[André Swiegers]] in 'n verhouding betrokke, maar die verhouding verbrokkel in 2006.<ref>[http://152.111.1.88/argief/berigte/beeld/2006/12/21/GO/2/SJMONICA.html Ou bok blaarloos], [[Beeld]], 21 Desember 2006.</ref><ref>[http://152.111.1.88/argief/berigte/beeld/2006/12/21/GO/6/oos2monica22des.html Monica praat oor break-up], [[Beeld]], 21 Desember 2005.</ref>
 
Monica is tans voltydse student aan die Fakulteit Veeartsenykunde te Onderstepoort, Universiteit van Pretoria. Monica is reeds vanaf 2008 in 'n verhouding met die sanger van Mechanics of Happiness, James Donnelly.
 
==Diskografie==
Anonieme gebruiker