Verskil tussen weergawes van "Daniël Jozua Pienaar"

geen wysigingsopsomming nie
[[Lêer:Daniel Jozua Pienaar.jpg|thumb|250px|Ds. D.J. Pienaar.]]
 
Ds. '''Daniël Jozua Pienaar''' (Niekerksfontein, distrik [[Richmond, Noord-Kaap|Richmond, Kaap]], [[19 Desember]] [[1853]] - [[Uitenhage]], [[8 Maart]] [[1926]]) was predikant en leier in die [[Nederduitse Gereformeerde Kerk]], onder meer moderator van die Kaapse Kerk in 1915, en 'n onderwysman na wie die Hoër Tegniese Skool Daniël Pienaar op [[Uitenhage]] vernoemgenoem is.
 
==Herkoms en opleiding==
85 790

wysigings