Verskil tussen weergawes van "Emfiseem"

134 grepe verwyder ,  7 jaar gelede
redigering
k
(redigering)
[[Beeld:Emphysema H and E.jpg|thumb|right|300px|'n Stukkie longweefsel van 'n emfiseemlyer.]]
'''Emfiseem''' is 'n longsiekte wat voorkom as die lugsakkies in die [[Longelonge]] hulle elastisiteit verloor. Alveoli in die longe blaas op wat gaswisselingingaswisseling in die longe bemoeilik. Mense wat aan emfiseem ly vind dit moeilik om asem te haal.
 
== Oorsake? ==
'''Emfiseem''' is 'n longsiekte wat voorkom as die lugsakkies in die [[Longe]] hulle elastisiteit verloor. Alveoli in die longe blaas op wat gaswisselingin die longe bemoeilik. Mense wat aan emfiseem ly vind dit moeilik om asem te haal.
DitEmfiseem word veral aangetref in gevalle van [[Asmaasma]] en Chroniesechroniese brongitis waar die elastisiteit van die longe aangetas word. '''ROOKRook''' is ook 'n groot oorsaak.
 
== Simptome ==
'''Wat is die oorsake?'''
Dit word veral aangetref in gevalle van [[Asma]] en Chroniese brongitis waar die elastisiteit van die longe aangetas word. '''ROOK''' is ook 'n groot oorsaak.
 
'''Wat is die simptome?'''
Emfiseem gaan gepaard met kortasemheid. Later verkleur die lippe, tong en naels blou. Asemhalingbewegings van die ribbes word ook beperk en die volume lug wat in- en uitgeasem word, word ingekort. Emfiseem sal heel moontlik lei tot 'n vergrote hart en hartversaking.
 
--[[Gebruiker:Snakedoc401|Snakedoc401]] ([[Gebruikerbespreking:Snakedoc401|kontak]]) 16:05, 19 Augustus 2013 (UTC)
 
{{Saadjie}}
Anonieme gebruiker