Verskil tussen weergawes van "Emfiseem"

7 grepe verwyder ,  7 jaar gelede
geen wysigingsopsomming nie
(redigering)
'''Emfiseem''' is 'n longsiekte wat voorkom as die lugsakkies in die [[longe]] hulle elastisiteit verloor. Alveoli in die longe blaas op wat gaswisseling in die longe bemoeilik. Mense wat aan emfiseem ly vind dit moeilik om asem te haal.
 
== Oorsake? ==
Emfiseem word veral aangetref in gevalle van [[asma]] en chroniese brongitis waar die elastisiteit van die longe aangetas word. '''Rook''' is ook 'n groot oorsaak.
 
== Simptome ==
Anonieme gebruiker