Verskil tussen weergawes van "21 Augustus"

125 grepe bygevoeg ,  6 jaar gelede
→‎Gebeure: Verbeter
(→‎Gepubliseer: Verbeter)
(→‎Gebeure: Verbeter)
* [[1901]] – Die Cadillac Motor Maatskappy word gestig in [[Detroit]], [[Michigan]], [[VSA]].
* [[1972]] – Die olietenkskepe ''Texanita'' en ''Oswego Guardian'' bots voor [[Stilbaai]] en eersgenoemde sink.
* [[1986]] – Giftige gas ontsnap van die [[vulkaan|vulkaniese]] [[Nyosmeer]] in [[Kameroen]] en meer as 1 700 mense sterf.
* [[1989]] – [[Raymond Suttner]], anti-apartheidsaktivis en dosent in die regte aan [[Universiteit van die Witwatersrand|Wits]], woon die kongres van die [[Organisasie vir Afrika Eenheid|OAE]] in [[Harare]] by, ondanks sy inperking.
* [[1991]] – [[Letland]] word van die [[Sowjetunie]] onafhanklik.