Iwan V van Rusland: Verskil tussen weergawes

Geen grootteverandering nie ,  8 jaar gelede
k (Verplasing van 42 interwikiskakels wat op Wikidata beskikbaar is op d:q183698)
Iwan is geestelik en liggaamlik gestrem en ná die dood van [[Fjodor III van Rusland|Fjodor III]] wil die familie van [[Aleksei van Rusland|Aleksei]] se tweede vrou, Natalia Narisjkina, hê haar seun, Pieter (later [[Pieter I van Rusland|Pieter die Grote]]), moet tsaar word. Die Narisjkins se vyande versprei gerugte dat hulle Iwan laat vermoor het en dit lei tot die [[Moskou-opstand van 1682]]. Die opstand word eers beëindig toe Iwan se familie hom vir die woedende skare wys.
 
Op [[25 Junie]] van daardie jaar word hy mede-tsaar saam met Pieter die Grote, met hul suster [[Sofia van Rusland|Sofia]] as regentes. In 19891689 probeer Sofia, wat besef sy is besig om mag te verloor, nog ’n opstand ontlok deur gerugte te versprei dat die Narisjkins Iwan se kroon vernietig het en sy kamer aan die brand wil steek. Iwan se onderwyser, prins [[Prozorofsky]], oorreed hom egter om sy broer te ondersteun.
 
==Huwelik en kinders==
Anonieme gebruiker