Verskil tussen weergawes van "10 Desember"

38 grepe bygevoeg ,  6 jaar gelede
→‎Gebeure: Verbeter
(→‎Sterftes: Verbeter)
(→‎Gebeure: Verbeter)
== Gebeure ==
<!-- Die konvensie is om teenwoordige tyd te gebruik -->
* [[741]] - [[Pous Sagarias]] volg [[Pous Gregorius III]] op.
* [[1477]] - [[Pous Sixtus IV]] stel sewe nuwe kardinale aan waaronder drie familielede, Cristoforo della Rovere, Girolamo Basso della Rovere en Raffaelle Sansoni Riario.
* [[1508]] - Die Heilige Bond kom tot stand onder leiding van [[Pous Julius II]].
* [[1607]] - [[Pous Paulus V]] stel vyf kardinale aan, waaronder Maurizio di Savoia, nefie van die koning van [[Spanje]].
* [[1633]] - [[Emilio Bonaventura Altieri]] (later [[Pous Clemens X]]) word goewerneur van Loreto.
* [[1726]] - [[Pous Benedictus XIII]] verklaar Dominic Gangala (Jacobus van die moerasse) en Turibus van Mogroveio heilig.
* [[1792]] - [[Pous Pius VI]] publiseer "Perpensis circumstantiis" oor die toestand in Frankryk.
* [[1869]] - [[Wyoming]], [[Verenigde State]] gee aan [[vrou]]e die reg om te [[stem]].
* [[1898]] - 'n Verdrag wat die [[Spaans-Amerikaanse oorlog]] beëindig, word in [[Parys]], [[Frankryk]] onderteken.
* [[1899]] - [[Tweede Vryheidsoorlog]]: Die [[Slag van Stormberg]] vind plaas.
* [[1901]] - Die eerste [[Nobelprys]]e word toegeken.
* [[1902]] – Die eerste Aswan-dam in die [[Nylrivier]] voltooi.
* [[1906]] - [[Theodore Roosevelt]] wen die [[Nobelprys vir Vrede]].
* [[1936]] - [[Edward VIII van die Verenigde Koninkryk|Edward VIII]] [[abdikering|abdikeer]]. Hy is die enigste [[Britse monargie|Britse monarg]] wat die [[Koning van Engeland|troon]] vrywillig opgee.
* [[1953]] - Dr. [[Albert Schweitzer]] wen die [[Nobelprys vir Vrede]].
* [[1975]] - [[Andrei Sakharov]] wen die [[Nobelprys vir Vrede]]. Die prys word deur sy vrou [[Yelena Bonner]] namens hom aanvaar.
* [[1978]] - [[Menachem Begin]] en [[Anwar Sadat]] wen die [[Nobelprys vir Vrede]].
* [[1983]] - [[Lech Walesa|Lech Wałęsa]] wen die [[Nobelprys vir Vrede]]. Die prys word deur sy vrou, Danuta, namens hom aanvaar.
* [[1984]] - [[Desmond Tutu]] ([[Suid-Afrika]]) wen die [[Nobelprys vir Vrede]].
* [[1993]] - President [[Nelson Mandela]] en voormalige president [[Frederik Willem de Klerk]] (beide van Suid-Afrika) wen die [[Nobelprys vir Vrede]].
 
== Geboortes ==