Ohrigstad: Verskil tussen weergawes

47 grepe bygevoeg ,  9 jaar gelede
k (Verplasing van 4 interwikiskakels wat op Wikidata beskikbaar is op d:q543861)
 
==Geskiedenis==
Ohrigstad is oorspronklik deur 'n groep [[Voortrekker]]s onder die leierskap van [[Andries Hendrik Potgieter]] gestig in [[1845]] en dra die naam van 'n Nederlandse weldoener, [[Georgius Gerardus Ohrig|Georgius Ohrig]], wat by die stigting behulpsaam was. Nadat malaria 'n aantal slagoffers onder die setlaars geëis het, moet hulle die dorp verlaat en keer eers later na die suksesvolle bestryding van die siekte weer terug.Dit is ook die tweede oudste dorp in Transvaal.<ref name="GT">[http://www.groottrek.za.cx/ Die Groot Trek], ''[http://www.groottrek.za.cx/trek.htm Die Groot Trek 1834 tot 1840 Deel 1]'', Besoek 5 April 2007</ref><ref>[http://www.geocities.com/haigariep/ZAR1A.html#O Zuid Afrikaansche Republiek (Eerste Republiek)], Besoek op 6 April 2007</ref>
 
== Besienswaardighede ==
Anonieme gebruiker