Verskil tussen weergawes van "Ambrose Lomax"

 
==Apteker==
Lomax stel belang in boererate en gebruik dié resepte vir medisyne. Met die oprigting van Molteno se kloktoring in 1903 laat hy dit as sy handelsmerk registreer. Sy Kloktoringsalf en Zinkpyn Specific word landswyd bekend. Die toekoms van Molteno begin egter so onseker lyk toe die laegraadse steenkool wat in die Stormberge ontdek is, nie meer winsgewend ontgin kon word nie en beter steenskool uit [[Transvaal]] na [[Kaapland]] gebring isword, dat Lomax in 1909 na [[Adelaide]] verhuis, waar hy 'n nuwe sakeonderneming begin. Daar het veral fotografiese werk hom weer welvarend gemaak. Ná sy dood word die firma deur sy oudste seun oorgeneem en met die hulp van een van sy susters uitgebou sodat A. Lomax (Edms.) Bpk. later jare 'n groot en bekende firma word wat slegs boererate by die vervaardiging van medisyne gebruik.
 
==Fotograaf==
84 857

wysigings