Verskil tussen weergawes van "Groot-Visrivier"

 
== Oranjerivierprojek ==
Die rivier vloei normaalweg die hele jaar lank op natuurlike wyse al is die oorsprong van die rivier in 'n droë gebied en die vloei kan redelik traag wees sonder die eb en vloei van die seegety. Water van die [[Oranjerivier]]stelsel kan egter nou gebruik word om die rivier se loop tydens droë tye aan te vul. In die 1970's het die [[Oranjerivierprojek]] water van die Oranjerivier, deur die Groot-Visrivier, vir landbou- en nywerheidsgebruik na die Oos-Kaap gebring. Die tonnel wat hiervoor gebou is was 'n reuse ingenieursonderneming. Die inlaat tot die tonnel is by [[Oviston]] ('n akroniem vir Oranje-Vis-Tonnel). Oviston is aan die oewer van die [[Gariepdam]].
 
== Visrivier-Sondagsrivier Oordragskema ==