Verskil tussen weergawes van "Pous Evaristus"

Skakels
k (Verplasing van 65 interwikiskakels wat op Wikidata beskikbaar is op d:q47746)
(Skakels)
|opvolger=[[Pous Alexander I|Alexander I]]
|geboortedatum=[[1de eeu]]
|geboorteplek=[[Bethlehem, Palestina|BethlehemBetlehem]], [[Palestina]]
|sterftedatum=[[105]]
|sterfteplek=[[Rome]], [[Italië]]
|ander=
}}
'''Evaristus''', was die vyfde pous van de [[Rooms-Katolieke Kerk]], en het regeer van [[98]]-[[105]]. Sy voorganger was [[Pous Clemens I]] en sy opvolger was [[Pous Alexander I]]. Hy word ook Aristus genoem. Evaristus beteken ‘welgevallige’. Daar is maar min oor hom bekend. Volgens die [[Liber Pontificalis]] was hy van [[Grieks]]e afkoms, maar sy [[jood|Joodse]] vader was uit [[Bethlehem, Palestina|BethlehemBetlehem]]. Hy is as pous verkies tydens die bewind van keiser [[Domitianus]].
 
Evaristus was die grondlegger van die [[kollege van kardinale]], die liggaam wat later verantwoordelik sou word vir die verkiesing van pouse. Hoewel ongegrond, word hy as [[martelaar]] vereer. Evaristus is heilig verklaar deur die kerk en sy feesdag is [[26 Oktober]].