Maak hoofkeuseskerm oop

Wysigings

Bygewerk & opdateer
| beeld =
| jaar = 2016
| plek = [[Rio de Janeiro]], [[Brasilië]]
| lande =
| atlete =
| items = 306 in 28 sporte
| opening = [[5 Augustus]] [[2016]]
| sluiting = [[21 Augustus]] [[2016]]
| opener =
| eed =
| vorige_plek = Londen, Verenigde Koninkryk
| volgende = 2020
| volgende_plek = nogTokio, nie bekendJapan
}}
 
Die '''Olimpiese Somerspele van die XXXIeXXXIste Olimpiade''' sal tussen [[5 Augustus|5]] en [[21 Augustus]] [[2016]] in die [[Brasilië|Brasiliaanse]] stad [[Rio de Janeiro]] gehou word. Dit sal die een-en-dertigste aanbieding van die Somerspele sedert [[Olimpiese Somerspele 1896|1896]] word. Dit sal ook die eerste keer wes dat Rio de Janeiro en [[Brasilië]] die spele organiseer. Die Olimpiese Somerspele 2016 sal die eerste Somerspele in [[Suid-Amerika]] en die tweede ná dié een van [[Olimpiese Somerspele 1968|1968]] in [[Meksikostad]].
 
Die [[Paralimpiese Somerspele 2016|2016 Paralimpiese Spele]] sal van [[7 September|7]] tot en met [[18 September]] in Rio de Janeiro gehou word.
 
== Kandidaatstede ==
Die stede wat die Somerspele wou organiseer het tot [[13 September]] [[2007]] tyd gehad om hulleself as kandidate te nomineer. In Junie [[2008]] is sewe kandidate amptelik deur die uitvoerende komitee van die [[Internasionale Olimpiese Komitee]] (IOK) aanvaar.<ref>{{nl}} [http://www.nu.nl/news/1235582/40/Zeven_kandidaten_voor_OS_2016.html Zeven kandidaten voor OS 2016, nu.nl] - 14 September 2007</ref> Op [[4 Junie]] 2008 word die lys verkort na vier kandidaatstede tydens 'n IOK-byeenkoms in Athene. Die vier stede was: [[Chicago]], [[Madrid]], [[Rio de Janeiro]] en [[Tokio]].<ref>{{en}} [http://www.olympic.org/uk/news/olympic_news/full_story_uk.asp?id=2591 Four cities to compete to host the 2016 Olympic Games]</ref> [[Bakoe]] ([[Azerbeidjan]]), [[Doha]] ([[QatarKatar]]) en [[Praag]] ([[Tsjeggië]]) is uigeskakel.<ref>{{en}} [http://www.olympic.org/uk/news/olympic_news/full_story_uk.asp?id=2591 Four cities to compete to host the 2016 Olympic Games]</ref> Op [[2 Oktober]] [[2009]] wordis Rio de Janeiro tydens 'n IOK-kongres in [[Kopenhagen]] as die uitverkose stad aangewys.<ref>{{nl}} [http://www.nu.nl/news/1079773/40/IOC_vraagt_kandidaten_voor_OS_2016.html IOC vraagt kandidaten voor OS 2016, nu.nl] - 16 Mei 2007</ref>
 
Die stemming het as volg beloop:
!rowspan=2|Webtuiste
|-
!RrondteRond 1
!RondteRond 2
!RondteRond 3
|-
| ''' [[Rio de Janeiro]]''' || {{vlagvlagland|Brasilië}} || Suid-Amerika || 26 || '''46''' || '''66''' || [http://www.rio2016.org.br rio2016.org.br] {{pt}} {{en}} {{es}} {{fr}} [http://www.rio2016.org.br rio2016.org.br]
|-
| [[Madrid]] || {{vlagvlagland|Spanje}} || Europa || '''28''' || 29 || 32 || [http://www.madrid2016.es madrid2016.es] {{es}} {{en}} {{fr}} [http://www.madrid2016.es madrid2016.es]
|-
| [[Tokio]] || {{vlagvlagland|Japan}} || Asië || 22 || 20 || - || {{ja}} {{en}} {{fr}} [http://www.tokyo2016.or.jp/ tokyo2016.or.jp]
|-
| [[Chicago]] || {{vlagvlagland|Verenigde State}} || Noord-Amerika || 18 || - || - || {{en}} [http://www.chicago2016.org chicago2016.org] {{en}}
|}
 
 
== Eksterne skakels ==
{{CommonsKategorie|2016 Summer Olympics}}
* {{en}} [http://www.olympic.org Amptelike webtuiste] van die IOK
* {{en}} {{es}} {{fr}} [http://www.rio2016.org.br Amptelike webtuiste] van die Spele
 
{{Sjabloon:Navigasie Olimpiese Spele}}
 
[[Kategorie:Olimpiese Somerspele]]