Verskil tussen weergawes van "Judaïsme"

4 grepe verwyder ,  6 jaar gelede
k
Wysigings deur 92.70.53.115 teruggerol na laaste weergawe deur JCIV
k (Wysigings deur 92.70.53.115 teruggerol na laaste weergawe deur JCIV)
 
== Geskiedenis ==
* [[Vroeë geskiedenis (Joods)]] en lol
* Bewind van die Israeliete tot die [[Joodse Diaspora]]
* [[Moderne geskiedenis van Israel - Diaspora (1918)]]
* [[Die moderne geskiedenis van Israel - Britse bewind]]
 
== Dogma ==
Sentraal in die Joodse religie is die Tora, of "die Wet", wat in die eerste vyf boeke van die Hebreeus Bybel opgeteken staan. 'n Godsdienstige Jood sal daarna streef om die Tora te gehoorsaam en sodoende [[God]] se leiding in sy hele lewe te aanvaar en na te volg. Die lees van die Tora is 'n belangrike deel van die seremonie in die sinagoge.