Verskil tussen weergawes van "Supersoniese snelheid"

Geen grootteverandering nie ,  6 jaar gelede
k
geen wysigingsopsomming nie
(Nuwe artikel)
 
k
[[Lêer:F-18-diamondback blast.jpg|thumb|240px|'n F/A-18E/F Super Hornet van die Amerikaanse vloot in transoniese vlug.]]
[[Lêer:FA-18 Hornet breaking sound barrier (7 July 1999) - filtered.jpg|thumb|240px|’n F/A-18 nader die [[klankgrens]].<ref>[http://antwrp.gsfc.nasa.gov/apod/ap070819.html APOD: 2007 Augustus 19 - A Sonic Boom]</ref><ref>[http://www.eng.vt.edu/fluids/msc/gallery/conden/mpegf14.htm F-14 Condensation cloud in action]</ref>]]
[[Lêer:Dopplereffectsourcemovingrightatmach1.4.gif|thumb|240px}|’n Voorwerp breek deur die klankgrens en omdat dit vinniger as die klankgolwe beweeg, lei dit as 't ware die golf. Die voorwerp sal verby ’n waarnemer wees teen die tyd dat die klank hom bereik.]]
'''Supersoniese snelheid''' is ’n spoed van ’n voorwerp wat die [[spoed van klank]] oortref ([[Mach-getal|Mach]]&nbsp;1). Vir voorwerpe wat by die seevlak in droë lug van 20&nbsp;°C vlieg, is dié snelheid sowat 343&nbsp;meter per sekonde (m/s), 667&nbsp;[[Knoop (snelheid)|knope]] of 1&nbsp;235&nbsp;km/h. Snelhede van meer as vyf keer die spoed van klank (Mach&nbsp;5) word dikwels hipersonies genoem. Vlugte waar net dele van die lug om ’n voorwerp, soos die punte van rotorlemme, supersoniese snelhede bereik, word [[transonies]] genoem. Dit is gewoonlik tussen Mach&nbsp;0,8 en Mach&nbsp;1,23