Verskil tussen weergawes van "Plantkunde"

58 grepe verwyder ,  7 jaar gelede
Verwyder rooi skakels, dit lyk soos 'n bloedbank!
(Verwyder rooi skakels, dit lyk soos 'n bloedbank!)
[[Lêer:Botany.jpg|thumb|280px|rightregs|WerktafelWerkstafel van 'n botanikusplantkundige.]]
 
'''Plantkunde''', '''fitologie''' of '''botanie''' ({{en}}: ''Botany'') is 'n tak van biologie in die natuurwetenskaplike studierigting.
 
== BeskrywingDissiplines ==
=== Dissiplines ===
In plantkunde bestudeer wetenskaplikes onder andere die morfologie, histologie, anatomie, sitologie, fisiologie en die sistematiek van organismes wat aangedui kan word as [[plante]]:
* Die [[plantsistematiek]]Plantsistematiek beskryf die vormrykdom van plante, dit verklaar hierdie verskille en is behulpsaam met die benamingsproses. Plantsistematiek steun ook op baie ander dissiplines binne die biologie.
* [[Plantmorfologie]] beskryf die uitwendige kenmerke van plante, en poog om die verskillende plantstrukture te onderskei en te verklaar.
* [[Plantanatomie]] en histologie bestudeer die inwendige bou van die verskillende plantweefsels, soos die bou van die [[blaar]], die stingel, die wortel, die [[blom]], die [[vrug]] en die [[saad]]. Plantanatomie bestudeer die bou en die struktuur van die plant en sy organe.
* Onder [[plantfisiologie]] word verstaan die studie van die [[lewenswyse]]: [[assimilasie (chemie)|assimilasie]], [[asemhaling (plant)|asemhaling]], [[voedsel|voeding]] bv. [[parasitisme]], [[simbiose]] en [[saprofiet|saprofitisme]], die [[kringloop]] van stowwe, en laastens die werking binne-in 'n [[sel (biologie)|sel]].
* [[Plantekologie]] bestudeer die wisselwerking tussen plante onderling en met hulle omgewing.
* [[Plantgeografie]] en [[floristiek]] ('n onderdeel van plantgeografie) is die ondersoek na die wilde [[flora]] (plantkunde) van 'n gebied, na die [[verspreidingsgebied]] van 'n soort en die verklaring daarvan. Onder die florafloristiek van 'n gebied word 'n oorsig van die taksa (bv. families, geslagte en soorte) van plante verstaan.
* Dendrologie is die studie van [[boom|bome]], [[struik]]e en in die algemeen [[houtagtige plant]]eplante.
* [[Paleobotanie]] doen ondersoek na [[fossielplante]].
* [[Fitopatologie]] of [[plantsiektekunde]] is die studie van die interaksie tussen [[plant]]e en [[patogeen|plantpatogene]].
 
{{nl-vertaal|Plantkunde}}
[[Kategorie:Plantkunde]]
87 476

wysigings