Maak hoofkeuseskerm oop

Wysigings

6 grepe bygevoeg, 5 jaar gelede
→‎Gebeure: Taalgebruik
* [[1643]] – Vierjarige [[Lodewyk XIV van Frankryk|Lodewyk XIV]] word Koning van [[Frankryk]] ná die dood van sy vader, [[Lodewyk XIII van Frankryk|Lodewyk XIII]].
* [[1804]] – Die [[Lewis-en-Clark-ekspedisie]] vertrek vanaf Kamp Dubois en begin hulle historiese reis deur in die [[Missouri-rivier]] op te vaar.
* [[1870]] – Die eerste [[rugby]]spelwedstryd in [[Nieu-Seeland]] gespeel in [[Nelson, Nieu-Seeland|Nelson]] tussen [[Nelson College]] en die Nelson Rugby Football Klub.
* [[1889]] – ''Children's Cruelty Charity'' NSPCC in [[Londen]] gestig.
* [[1900]] – Die [[Olimpiese Somerspele 1900|1900 Somer Olimpiese Spele]] open in [[Parys]], [[Frankryk]].
* [[1927]] – [[Cap Arcona]] sete lanseringwatergelaat, ''Blohm & Voss'' skeepswerf, in [[Hamburg]].
* [[1935]] – [[Filippyne]] onderteken 'n onafhanklikheidsooreenkoms.
* [[1939]] – [[Lina Medina]] word die wêreld se jongste [[moeder]] in mediese geskiedenis op ’n ouderdom van 5 jaar.
104 349

wysigings