Verskil tussen weergawes van "Strydenburg"

k (Verplasing van 4 interwikiskakels wat op Wikidata beskikbaar is op d:q2344448)
[[Lêer:Reformed Church, Strydenburg,.JPG|duimnael|links|Die Kruiskerk in Liebenberg Straat is 'n nasionale erfenisterrein.]]
 
Die dorp is in [[1892]] deur die [[NG Kerk|NederduitsNederduitse Gereformeerde Kerk]] op die plaas Roodepan in [[1892]] uitgelê en het in [[1914]] 'n munisipaliteit bekom.
 
Die naam van die dorp beteken "Dorp van stryd" in [[Nederlands]], en spruit uit die verskeie meningsverskille tydens sy ontstaan, onder anderemeer oor wat die dorp se naam moet wees.<ref>http://www.routes.co.za/nc/strydenburg/index.html</ref>
 
==Distrik==
84 856

wysigings