Verskil tussen weergawes van "NG gemeente Stutterheim"

geen wysigingsopsomming nie
[[Beeld:NG kerk Stutterheim 2012.jpg|thumb|regs|270px250px|Die hoeksteen van Stutterheim se NG kerkgebou is op [[2 Mei]] [[1975]] deur ds. J.P. Barnard gelê.]]
[[Beeld:Oos-Londen Kaart.jpg|thumb|links|300px|Stutterheim is geleë in die Grensstreek tussen die twee voormalige tuislande [[Ciskei]] en [[Transkei]]. Drie nabygeleë gemeentes, [[NG gemeente Alice|Alice]], [[NG gemeente Greykerk|Greykerk]] en [[NG gemeente Peddie|Peddie]], het ophou bestaan omdat dit in die [[Ciskei]] geleë was. Dieselfde lot het [[NG gemeente Du Plessis]], gesentreer om die nedersetting Ida en die dorpie Cala in die destyds [[Transkei]] asook die [[NG gemeente Komga|Komga]], Stutterheim se moedergemeente, deels in Transkei geleë, oorgekom.]]
 
==Eerste stappe==
[[Beeld:Ds WV Reynierse.jpg|160px|regs|thumb|Ds. W.V. Reynierse is op [[11 Desember]] [[1948]] as die eerste leraar bevestig nadat hy van 1947 aan die moedergemeente [[NG gemeente Komga|Komga]] verbonde was met standplaas [[Stutterheim]]. In 1955 vertrek hy na die NG gemeente McGregor.]]
[[Beeld:Ds PC Oosthuizen.jpg|thumb|270px|regs|Ds. P.C. Oosthuizen en gesin. Hy is op [[5 Maart]] [[1956]] georden as leraar van Stutterheim. Nadat hy herstel het 'n ernstige krankheid, aanvaar hy 'n beroep na die [[NG gemeente De Aar]], waar hy op [[24 Junie]] [[1961]] bevestig is. Sy volgende gemeente was [[NG gemeente Queenstown|Queenstown]], waar hy in Maart 1963 diens aanvaar het.]]
Op [[6 November]] [[1948]] is die eerste kerkraadslede voorgestel en op [[11 Desember]] die eerste leraar, ds. W.V. Reynierse van die gewese standplaas Stutterheim, bevestig. Die eerste mylpaal van die gemeente is op [[5 Mei]] [[1951]] bereik toe die hoeksteen van 'n ruim kerksaal deur die leraar gelê is. Dié kerkgebou het die kerksaal geword ná voltooiing van die teenswoordige kerkgebou in die kappie- of tentstyl.
 
84 856

wysigings