Verskil tussen weergawes van "NG gemeente Stutterheim"

geen wysigingsopsomming nie
==Eerste stappe==
[[Beeld:Ds WV Reynierse.jpg|160px|regs|thumb|Ds. W.V. Reynierse is op [[11 Desember]] [[1948]] as die eerste leraar bevestig nadat hy van 1947 aan die moedergemeente [[NG gemeente Komga|Komga]] verbonde was met standplaas [[Stutterheim]]. In 1955 vertrek hy na die NG gemeente McGregor.]]
[[Beeld:Ds PC Oosthuizen.jpg|thumb|270px|regs|Ds. P.C. Oosthuizen en gesin. Hy is op [[5 Maart]] [[1956]] georden as leraar van Stutterheim. Nadat hy herstel het van 'n ernstige krankheid, aanvaar hy 'n beroep na die [[NG gemeente De Aar]], waar hy op [[24 Junie]] [[1961]] bevestig is. Sy volgende gemeente was [[NG gemeente Queenstown|Queenstown]], waar hy in Maart 1963 diens aanvaar het.]]
Op [[6 November]] [[1948]] is die eerste kerkraadslede voorgestel en op [[11 Desember]] die eerste leraar, ds. W.V. Reynierse van die gewese standplaas Stutterheim, bevestig. Die eerste mylpaal van die gemeente is op [[5 Mei]] [[1951]] bereik toe die hoeksteen van 'n ruim kerksaal deur die leraar gelê is. Dié kerkgebou het die kerksaal geword ná voltooiing van die teenswoordige kerkgebou in die kappie- of tentstyl.
 
84 856

wysigings