Verskil tussen weergawes van "Beowulf"

136 grepe verwyder ,  7 jaar gelede
k
"Beowulf_challenged_by_the_coastguard_by_E_Paul.jpg" is verwyder omdat dit in Commons deur Fastily verwyder is omrede: commons:Commons:Deletion requests/File:Beowulf challenged by the coastguard by E Paul.jpg
k (Verplasing van 63 interwikiskakels wat op Wikidata beskikbaar is op d:q48328)
k ("Beowulf_challenged_by_the_coastguard_by_E_Paul.jpg" is verwyder omdat dit in Commons deur Fastily verwyder is omrede: commons:Commons:Deletion requests/File:Beowulf challenged by the coastguard by E Paul.jpg)
 
== Beowulf en Grendel ==
 
[[Lêer:Beowulf challenged by the coastguard by E Paul.jpg|thumb|right|200px| Beowulf ontmoet Deense soldate, deur Evelyn Paul (1911).]]
 
Die gedig begin met koning Hroogar wat 'n groot woning (Heorot) vir sy vrou Wealhpeow en soldate gebou het waar hulle ook feeste gevier het. Die kwaadagtige monster [[Grendel]] het elke aand wanneer Hroogar en sy soldate geslaap het een van hulle opgevreet. Hroogar en sy mense was hulpverlore en moes Heorot verlaat. Beowulf hoor van die lot van Hroogar en vra sy koning vir toestemming om die Scyldins te help. Beowulf en sy soldate spandeer een nag in Heorot en nadat hulle aan die slaap raak, bespring Grendel hulle en vermoor een van Beowulf se soldate, hy durf egter nie om aan die troon van Hrothgar te raak nie want dis geglo dat die troon deur Almagtige God beskerm was. Die hele tyd het Beowulf gemaak asof hy slaap en op die regte oomblik bespring hy vir Grendel. Die geveg het amper die hele woning vernietig maar op die einde ruk Beowulf Grendel se arm af waarna Grendel huis toe gekeer het om te sterf.
7 680

wysigings