Verskil tussen weergawes van "Dési Bouterse"

Geen grootteverandering nie ,  7 jaar gelede
k
geen wysigingsopsomming nie
k (Verplasing van 31 interwikiskakels wat op Wikidata beskikbaar is op d:q57667)
k
Bouterse se naam word vereenselwig met die militêre bewind wat Suriname van 1980 tot die begin 1990's beheer het. Op 25 Februarie 1980 het 'n militêre junta onder leiding van Bouterse 'n [[staatsgreep]] in Suriname uitgevoer. Hoewel die President in sy pos behou is, was die Voorsitter van die Nasionale Militêre Raad onder Bouterse die de facto heerser totdat hy in 1988 bedank het. Hy was self die President in 1982.
 
Bouterse was 'n leidende figuur in die burgeroorlog wat na-onafhanklikheidswording in Suriname uitgebars het en word blameer vir die sogenamde [[Desember -moorde]] in 1982. Hy is ook beskuldig van betrokkenheid in dwelmhandel, en 'n Nederlandse hof het hom in absentia skuldig bevind aan onwettige [[kokaïne]] handel in Julie 1999. Hy is steeds woonagtig in Suriname en kan nie uitgelewer word aan Nederland nie, vanweë sy status as voormalige staashoof.
 
Na die oorgang tot burgerlike regering, wat deur onderskeidelik [[Ronald Venetiaan]], [[Jules Wijdenbosch]] en weer Venetiaan gelei is, het Bouterse onsuksesvol probeer om staatshoof te word in die algemene verkiesings.
111

wysigings