Verskil tussen weergawes van "Pablo Picasso"

Geen grootteverandering nie ,  7 jaar gelede
Verbeter
(Skakels)
(Verbeter)
[[Lêer:2004-09-07 1800x2400 chicago picasso.jpg|thumb|right|'n Beeldhouwerk deur Pablo Picasso]]
'''Pablo Ruiz Picasso''' ([[Oktober 25 Oktober]] [[1881]] - [[April 8 April]] [[1973]]) was een van die meesters van [[20ste eeu]]se [[kuns]].
 
Pablo Picasso word wyd beskou as een van die mees invloedryke kunstenaars van die twintigste eeu. Sy bekende skildery "Les Demoiselles d' Avignon" ([[1907]]), was 'n baanbrekerafwyking van die opvatting dat verf 'n letterlike interpretasie van die realiteit moes wees. Die skildery het die verdraaiing van konvensionele perspektiewe gekombineer met die eenvoudige, beeldende vorms van [[Afrika]] beelhouwerk.