Verskil tussen weergawes van "Fotografie"

609 grepe bygevoeg ,  8 jaar gelede
 
Fotograwe gebruik kontroles van die kamera en lens om die ligsensitiewe medium te belig (gewoonlik film of 'n "charge-coupled device"; n "complementary metal-oxide-semiconductor"). Met film word hierdie ligsensitiewe materiaal ontwikkel deur 'n chemiese proses om 'n negatief of 'n positief te vorm.
 
Die kontroles is gewoonlik, maar nie altyd:
* Fokus van die lens
* Lensopening van die lens – verstelling van die [[Diaphragm (optics)|iris]], gemeet in 'n [[f-stop of nommer]], wat die hoeveelheid lig beheer wat deur die lens op die ligsensetiewe medium geprojekteer word. Lensopening het ook 'n invloed op die fokus in terme van [[diepte van veld]], naamlik, hoe kleiner die [lensopening], hoe minder lig word deurgelaat en bereik die ligsensitiewe medium, maar hoe groter die diepte van veld - m.a.w hoe meer van onderwerp wat afgeneem word is in fokus.
* Sluiter Spoed – verstelling van die spoed
 
 
<gallery>
345

wysigings