Verskil tussen weergawes van "Domein (biologie)"

geen wysigingsopsomming nie
k (Verplasing van 53 interwikiskakels wat op Wikidata beskikbaar is op d:q146481)
{{Wetklas}}
'n '''Domein''', in die betekenis daarvan soos dit in [[biologie]] gebruik word, (soms ook genoem 'n '''superryk''', 'n '''superkoninkryk''', of 'n '''ryk''') is die heel hoogste vlak van die [[groepering]] van [[organisme]]s in die [[wetenskaplike klassifikasiesisteemklassifikasie]], hoër nog as 'n [[koninkryk (biologie)|koninkryk]].
 
Hedendaags is daar veral drie kompeterende domeinklassifikasies van alle [[lewe]]nde organismes:
3 520

wysigings