Verskil tussen weergawes van "1852"

48 grepe bygevoeg ,  6 jaar gelede
(→‎Geboortes: Verbeter)
(→‎Geboortes: Skakel)
* [[25 Junie]] – [[Antoni Gaudi]], Spaans-Katalaanse argitek († [[1926]]).
* [[6 September]] – [[Schalk Willem Burger]], Transvaalse politikus en waarnemende president († [[1918]]).
* [[12 September]] – [[Herbert Henry Asquith]], [[Liberale Party (Verenigde Koninkryk)|liberale]] Britse politikus en [[Eerste Minister van die Verenigde Koninkryk|eerste minister]] († [[1928]]).
* [[24 September]] – [[Elizabeth Maria Molteno]], Suid-Afrikaanse kampvegter vir burger- en vroueregte († [[25 Augustus]] [[1927]]).
* [[2 Oktober]] – [[Curt von François]], die stigter van [[Windhoek]] († [[1931]]).