Verskil tussen weergawes van "22 Januarie"

4 grepe bygevoeg ,  7 jaar gelede
(→‎Geboortes: Verbeter)
(→‎Gebeure: Skakel)
* [[1905]] – Russiese Revolusie: Vreedsame betogings gelei deur Vader Gapon eindig in ’n menseslagting op Bloedige Sondag buite die Winterpaleis in [[St. Petersburg]].
* [[1973]] – Roe v. Wade: Die Hoogsgereghof van die VSA lewer ’n mylpaalbeslissing oor aborsie.
* [[1980]] – Andrei Sakharov, ’n sleutelargitek van die Sowjet waterstofbom en wenner van die 1975 [[Nobelprys vir Vrede]] word in [[Moskou]] gearresteer en na Gorki verban.
* [[2009]] – Die groepshoof van die SABC, adv. Dali Mpofu, word in die pad gesteek.