Verskil tussen weergawes van "22 Januarie"

30 grepe bygevoeg ,  7 jaar gelede
(→‎Gebeure: Verbeter)
(→‎Gebeure: Skakel)
* [[1879]] – Britse magte in [[Zoeloeland]] lei ’n verpletterende nederlaag teen [[Cetshwayo]] se impies in die [[Slag van Isandlwana]].
* [[1901]] – Na hy die titel Prins van [[Wallis]] vir ses dekades gehou het, word [[Edward VII van die Verenigde Koninkryk|Koning Edward VII]] die oudste man om die Britse troon op te volg.
* [[1905]] – [[Russiese RevolusieRewolusie (1905)|Russiese Rewolusie]]: Vreedsame betogings gelei deur Vader Gapon eindig in ’n menseslagting op Bloedige Sondag buite die Winterpaleis in [[St. Petersburg]].
* [[1973]] – Roe v. Wade: Die Hoogsgereghof van die VSA lewer ’n mylpaalbeslissing oor aborsie.
* [[1980]] – Andrei Sakharov, ’n sleutelargitek van die Sowjet waterstofbom en wenner van die 1975 [[Nobelprys vir Vrede]] word in [[Moskou]] gearresteer en na Gorki verban.