Verskil tussen weergawes van "NG gemeente Omaruru"

geen wysigingsopsomming nie
[[Beeld:LW Lemkuhl.jpg|thumb|160px|regs|Ds. L.W. Lemkuhl, n 1941 tot 1945 die eerste leraar van Omaruru.]]
[[Beeld:P_de_V_Grobbelaar.jpg|thumb|regs|190px|Ds. P. de Vos Grobbelaar, leraar van 1954 tot 1956, hy was vroeër onder meer leraar van die [[NG gemeente Jamestown]] (1933-'38), die [[NG gemeente Rondebosch]] (1938-'41) en die [[NG gemeente Bloemfontein-Noord]] (1946-'51). Hy was in 1991 met die gemeente Rondebosch se eeufeesviering die oudste oorlewende leraar wat dit kon bywoon<ref>http://152.111.1.87/argief/berigte/dieburger/1991/09/06/15/24.html</ref>.]]
[[Beeld:Ds AJ StalsP_de_V_Grobbelaar.jpg|thumb|regs|190px160px|Ds. A.JP. Stalsde Vos Grobbelaar, leraar van 19491954 tot 1953.1956, Syhy eerstewas gemeentevroeër wasonder meer leraar van die [[NG gemeente Douglas|DouglasJamestown]] in(1933-'38), 1921.die Hy[[NG treegemeente inRondebosch]] 1960(1938-'41) af as leraar vanen die [[NG gemeente LeipoldtvilleBloemfontein-Noord]], sy(1946-'51). sesdeHy was in 1991 met die gemeente Rondebosch se eeufeesviering die oudste oorlewende leraar wat dit kon bywoon<ref>http://152.111.1.87/argief/berigte/dieburger/1991/09/06/15/24.html</ref>.]]
[[Beeld:Ds AJ Stals.jpg|thumb|regs|160px|Ds. A.J. Stals, leraar van 1949 tot 1953. Sy eerste gemeente was [[NG gemeente Douglas|Douglas]] in 1921. Hy tree in 1960 af as leraar van die [[NG gemeente Leipoldtville]], sy sesde gemeente.]]
 
Die '''NG gemeente Omaruru''' is feitlik die oudste dogter van die [[NG gemeente Otjiwarongo]] (vroeër Moria), waaruit al die gemeentes noord en wes van die [[Namibië|Namibiese]] hoofstad [[Windhoek]] mettertyd regstreeks of onregstreeks ontstaan het. Omaruru stig op [[1 Maart]] [[1941]] af van Otjiwarongo met [[Omaruru]], [[Karibib]], [[Usakos]], [[Swakopmund]], [[Walvisbaai]] en Kalkfeld as vernaamste sentrums. Die gemeente was steeds onhanteerbaar groot en so stig [[NG gemeente Usakos]] (Walvisbaai-Swakopmund) in 1946 af.
==Enkele leraars==
* Louis Wessels Lemkuhl, 1941 - 1944
* George Philip du Toit, 1945 - ?1949
* Albert Jacobus Stals, 1949 - 1953
* Pieter de Vos Grobbelaar, 1954 - 1956
84 822

wysigings