Maak hoofkeuseskerm oop

Wysigings

Verbeter
Die '''Rooiwangwoudsysie''', ook bekend as die '''Rooirugsaadvretertjie''' (''Cryptospiza reichenovii'') is 'n gelokaliseerde algemene [[voël|standvoël]] van woudonderbos maar word maklik misgekyk. Hulle vlieg baie vinnig en reguit. Die voël is 12 cm groot en weeg 12 - 17 gram. In Engels staan die voël as die ''Red-faced Crimsonwing'' bekend.
 
== Sien ook ==
107 743

wysigings