Verskil tussen weergawes van "Held van die Russiese Federasie"

k
fixing dead links
k (Verplasing van 22 interwikiskakels wat op Wikidata beskikbaar is op d:q654471)
k (fixing dead links)
Die titel kan toegeken word aan enigiemand wat ’n heldedaad verrig tot diens van die staat en volk en kan dus deur militêre en burgerlikes ontvang word. Dit kan ook nadoods toegeken word as die heldedaad die persoon se lewe geëis het. Dit is al sowat 340 keer nadoods toegeken, veral aan mense wat betrokke was by die [[Tsjetsjnië|Tsjetsjniese]] oorloë.
 
Een van die laaste ontvangers was [[Michail Kalasjnikof]], die ontwerper van die [[AK-47]]-aanvalsgeweer. Hy het dit op 10 November 2009 op sy 90ste verjaardag ontvang.<ref>http://web.archive.org/web/20091113034723/news.yahoo.com/s/nm/20091110/wl_nm/us_russia_kalashnikov</ref> Een van die laaste nadoodse toekennings was op 24 Maart 2010 aan Ewgeni Tsjernisjof. Hy was die hoof van die Moskouse brandweer wat op 20 Maart 2010 in ’n brand gesterf het terwyl hy ander se lewens gered het.
 
==Ontwerp==
633

wysigings