Verskil tussen weergawes van "Selonsroos"

907 grepe bygevoeg ,  7 jaar gelede
Verbeter
(Nuwe artikel)
 
(Verbeter)
{{taksoboks
|name = Selonsroos
|image = Nerium oleander flowers leaves.jpg
|image_caption = ''Nerium oleander'' in blom
|regnum = [[Plantae]]
|unranked_divisio = [[Angiosperms]]
|unranked_classis = [[Eudicots]]
|unranked_ordo = [[Asterids]]
|ordo = [[Gentianales]]
|familia = [[Apocynaceae]]
|subfamilia = [[Apocynoideae]]
|tribus = [[Wrightieae]]
|genus = '''''Nerium'''''
|genus_authority = [[Carl Linnaeus|L.]]
|species = '''''N. oleander'''''
|binomial = ''Nerium oleander''
|binomial_authority = L.
| synonyms =
''Nerium indicum'' <small>[[Phillip Miller|Mill.]]</small><br/>
''Nerium odorum'' <small>[[William Aiton|Aiton]]</small><ref name="GRIN">{{cite web |url=http://www.ars-grin.gov/cgi-bin/npgs/html/taxon.pl?25229 |title=''Nerium oleander'' L. |work=Germplasm Resources Information Network |publisher=United States Department of Agriculture |date=1998-03-09 |accessdate=2010-06-26}}</ref>
|}}
 
Die '''Selonsroos''' (''Nerium oleander'') is 'n [[struik]] wat vanaf die [[Atlasgebergte]] in [[Noord-Afrika]] ingevoer en genaturaliseer geraak het. Die [[plant]] kan barre en dorre omgewings trotseer en as gevolg van die kenmerk is dit langs paaie en op middelmannetjies geplant. Hierdie [[spesie]] is giftig en groei wild langs party van die [[Wes-Kaap]] se riviere.