Verskil tussen weergawes van "Epimeteus"

72 grepe bygevoeg ,  8 jaar gelede
geen wysigingsopsomming nie
k (Verplasing van 43 interwikiskakels wat op Wikidata beskikbaar is op d:q41054)
[[File:Pandora's gift to Epimetheus.jpg|thumb|right|138px|<center> ]]
 
'''Epimetheus''' ([[Grieks]]: Ἐπιμηθεύς; "na" + "gedagte, dus "nagedagte"; "nakennis") was in die [[Griekse mitologie]] uit die tweede geslag [[Titaan (mitologie)|Titane]]. Sy tweelingbroer het die kontrasterende naam [[Prometheus]] ("voorsorg", "voorbedagtheid") gehad. Die twee was "verteenwoordigers van die mensdom" <ref>Kerenyi 1951, bl.207</ref>.