Verskil tussen weergawes van "Morele argument vir die bestaan van God"

# En die morele noodsaaklikheid om iets te doen impliseer die moontlikheid daarvan (‘veronderstel’ impliseer ‘kan’).
# Daarom is dit moreel noodsaaklik om ʼn goddelike te veronderstel ten einde die eenheid te bewerkstellig. (Eerstens word ‘n Mag benodig om hul bymekaar te bring en onverganklikheid om dit moontlik te maak.)
 
Kant (soos aangehaal in Geisler 1999;498) het nooit dié argument as ʼn bewys vir God voorgehou nie. Hy het nie geglo dat so ʼn bewys moontlik is nie. Hy het egter God se bestaan as ʼn moreel noodsaaklike voorveronderstelling beskou.
 
Kant (soos aangehaal deur Broad, 1978: 316) verduidelik dat niks intrinsieke waarde het nie, met die uitsondering van rasionele wesens. Enige waarde wat aan die res van die natuur verleen word, verkry dit deur rasionele wesens wat waarde daar aandaaraan verleen. Die enkele aspek wat rasionele wesens onderskei van die res van die natuur, en hul gevolglik waardevol maak is hul vermoëns om met respek tot die morele wet op te tree.
 
== Ervaring van moraliteit ==
Anonieme gebruiker