Verskil tussen weergawes van "Morele argument vir die bestaan van God"

 
== C.S Lewis ==
Die mees bekende vorm van die morele argument word gegee deur C.S Lewis. Hy het nie net ʼn baie sterk saak vir objektiewe wette gemaak nie, maar ook die meeste besware teen dié argument biedgebied. Sy argument lyk soos volg (Lewis:1944:28):
* Daar moet ʼn universele morele wet wees,
** (A) anders sou morele verskille nie sin gemaak het nie.
** (B) alle morele kritiek sou doelloos gewees het bv. “Die Nazi’s was verkeerd ”. verkeerd”
** (C) Dit is onnodig om beloftes of verdrae na te kom
** (D). Verder sal die mens nie gedurig om verskoning vra nie, omdat hy nie die morele wet breek nie.
* Maar ʼn universele morele wet impliseer ʼn morele wetgewer, aangesien die Bron, morele wette afvaardig en belang stel in ons gedrag.
* Verder moet die universele morele wetgewer absolute goedheid wees. (A) Andersins sou alle morele pogings doelloos wees, aangesien ons moontlik ons lewens kan neerlê, vir iets wat nie werklik ‘reg’ is nie.(B) Die Bron van die goeie moet absolute goedheid wees, sodat die standaard waar volgens ons goedheid meet, heeltemal goed is.
** (A) Andersins sou alle morele pogings doelloos wees, aangesien ons moontlik ons lewens kan neerlê, vir iets wat nie werklik ‘reg’ is nie.
** (B) Die Bron van die goeie moet absolute goedheid wees, sodat die standaard waar volgens ons goedheid meet, heeltemal goed is.
* Gevolglik moet daar ʼn absolute goeie morele Wetgewer wees.
 
Anonieme gebruiker