Maak hoofkeuseskerm oop

Wysigings

geen wysigingsopsomming nie
[[Beeld:Ds SS Weyers.jpg|thumb|regs|160px|Ds. Stephanus Salomon Weyers was leraar van die Greykerk van 1938 tot 1942 en voor dit van 1935 af leraar van die [[NG gemeente Venterstad]], eweneens in die Oos-Kaap.]]
[[Beeld:Ds HP van Straten.jpg|thumb|regs|160px|Ds. Hendrik Petrus van Straten was leraar van die Greykerk van 1928 tot 1938.]]
[[Beeld:Ds TI van Wyk.jpg|thumb|regs|160px|Ds. Tobias Izaak van Wyk. Greykerk was in 1912 sy eerste gemeente en hy was ook die eerste leraar van die gemeente nadat dit 'n volle 50 jaar lank as konsulentsgemeente deur die leraars van die [[NG gemeente Stockenström]] bedien is. Hy het in 1928 na [[Excelsior]] in die Vrystaat vertrek, in 1928 sy emeritaat aanvaar, maar toe van 1931 in [[NG gemeente Nieu-Bethesda|Nieu-Bethesda]] gestaan en ook nog van 1945 tot in die volgende dekade1954 in die [[NG gemeente Rietbron]].]]
[[Beeld:Ds Gideon Nel.jpg|thumb|regs|160px|Ds. Gideon Nel was leraar van die Greykerk van 1947 af.]]
[[Beeld:Ds PA de Wet.jpg|thumb|regs|160px|Ds. Petrus Arnoldus de Wet was leraar van die Greykerk van 1942 tot 1947 en weer van 1960 tot 1962.]]
84 244

wysigings