Verskil tussen weergawes van "1733"

8 grepe verwyder ,  7 jaar gelede
Verbeter
(→‎Sterftes: Verbeter)
(Verbeter)
* [[Daniel Bernoulli]] gebruik [[statistiek|statistiese]] argumente tesame met [[klassieke meganika]] om [[termodinamika|termodinamiese]] resultate af te lei. Sodoende begin die vakgebied van [[statistiese meganika]].
* [[23 Januarie]] – [[Pous Clemens XII]] verklaar Jan van Dukla salig.
* [[2 Maart]] – [[Pous Clemens XII]] stel Domenico Riviera, apostoliese protonotarius aan as kardinaal.
* [[28 September]] – [[Pous Clemens XII]] stel Marcello Passeri, titulêr aartsbiskop van Nazianzo en Giovanni Battista Spinola, goewerneur van Rome aan as kardinaal.
 
== Geboortes ==