Verskil tussen weergawes van "10 Desember"

135 grepe bygevoeg ,  6 jaar gelede
→‎Gebeure: + Mississippi
(→‎Gebeure: + Mississippi)
* [[1726]] – [[Pous Benedictus XIII]] verklaar Dominic Gangala (Jacobus van die moerasse) en Turibus van Mogroveio heilig.
* [[1792]] – [[Pous Pius VI]] publiseer "Perpensis circumstantiis" oor die toestand in Frankryk.
* [[1817]] – [[Mississippi]] word die 20ste [[Deelstate van die Verenigde State van Amerika|deelstaat]] van die [[Verenigde State]].
* [[1869]] – [[Wyoming]], [[Verenigde State]] gee aan [[vrou]]e die reg om te [[stem]].
* [[1898]] – 'n Verdrag wat die [[Spaans-Amerikaanse oorlog]] beëindig, word in [[Parys]], [[Frankryk]] onderteken.