Verskil tussen weergawes van "Agtervoegsel"

88 grepe bygevoeg ,  8 jaar gelede
k (Verplasing van 1 interwikiskakels wat op Wikidata beskikbaar is op d:q102047)
*'''-logie''' (van die [[Grieks]]e ''-λογια'' (''-logia''), ''sprekend'', van ''λεγειν'' (''legein''), ''spreek'') vorm selfstandige naamwoorde, met as betekenis "die studie van ___", soos in: ''dendrologie'', ''mineralogie''
*'''-logie''' (van die Griekse ''λογος'' (''logos''), ''woord'') vorm selfstandige naamwoorde, wat 'n taalkundige verskynsel beskryf, byvoorbeeld: ''tautologie''
*'''-loos''' vorm byvoeglike naamwoorde met betekenis van sonder (kinderloos, huisloos)
*'''-skap''' vorm selfstandige naamwoorde
**van byvoeglike naamwoorden: ''blydskap, verwantskap''
Anonieme gebruiker