Bittergousblom: Verskil tussen weergawes

Skakel
k (Verplasing van 2 interwikiskakels wat op Wikidata beskikbaar is op d:q2114638)
(Skakel)
|}}
 
Die '''Bittergousblom''' (''Arctotis fastuosa'') is 'n eenjarige kruidagtige [[struik]] wat blom vanaf [[September]] tot [[Oktober]]. Dit verkies vol son en matige water. Die plant is 'n bosagtige struik met grysgroen blare en mooi oranje madeliefieblomme met 'n dubbele ry blomblare aan lang stele. Die blomblare van die binneste ry het 'n donkerbruin vlek aan die basis.
 
<gallery>