Bittergousblom: Verskil tussen weergawes

62 grepe bygevoeg ,  8 jaar gelede
geen wysigingsopsomming nie
No edit summary
No edit summary
|}}
 
Die '''Bittergousblom''' (''Arctotis fastuosa'') is 'n eenjarige kruidagtige [[struik]] wat blom vanaf [[September]] tot [[Oktober]]. Dit verkies vol son en matige water. Die plant is 'n bosagtige struik met grysgroen blare en mooi oranje madeliefieblomme met 'n dubbele ry blomblare aan lang stele. Die blomblare van die binneste ry het 'n donkerbruin vlek aan die basis. Die blomme groei wild in [[Namakwaland]] en die Suidwes-Kaap.
 
<gallery>