Verskil tussen weergawes van "Sterrebeeld"

1 greep bygevoeg ,  8 jaar gelede
geen wysigingsopsomming nie
k (Verplasing van 102 interwikiskakels wat op Wikidata beskikbaar is op d:q8928)
[[Lêer:Cellarius southern scenographic.jpg|thumb|right|250px|Die Suidelike Sterrebeelde. Uit Andreas Cellarius se ''Harmonia Macrocosmica'' (1661)]]
'n '''Sterrebeeld''' is 'n groep [[ster]]re wat 'n patroon in die naghemel vorm, maar anders nie in enige verband met mekaar staan nie. Die tradisie om bepaalde beelde in die sterrehemel te sien, bestaan by alle volkere, en by die vorming van sterrebeelde is daar soms verbasende ooreenkomste dwarsoor die wêreld.
 
Die huidige sterrebeelde is 'n erfenis van die Mesopotamiese, Griekse en Arabiese sterrekykers, wat 'n ryk universele mitologie geskep het. Van die sterrebeelde het baie ook Afrikaanse name, alhoewel die meeste [[sterrekunde|sterrekundiges]] voorkeur aan die wetenskaplike Latynse benamings gee.
Anonieme gebruiker