Verskil tussen weergawes van "Upingtonia"

1 067 grepe bygevoeg ,  8 jaar gelede
Infoboks Voormalige Land
(Skuif interwiki na wikidta)
(Infoboks Voormalige Land)
{{Infoboks Voormalige Land
|native_name = ''Upingtonia''
|conventional_long_name = ''Republiek van Upingtonia''
|common_name = Upingtonia
|continent=Afrika
|region=Suidelike Afrika
|country=Namibië
|era=
|status=[[Boererepubliek]]
|year_start = 1885
|year_end = 1887
|date_start = 20 Oktober
|date_end = Junie
|event_start = Stigting
|event_end = Ingelyf ná Duits-Suidwes-Afrika
|p1 = Ovambo
|flag_p1 = Ovamboland flag.svg
|s1 = Duits-Suidwes-Afrika
|flag_s1 = Flaggenentwurf 7 Südwestafrika 1914.svg
|image_flag = Flag of the German Empire.svg
|image_coat =
|image_map =
|image_map_caption =
|national_motto =
|national_anthem =
|capital = [[Grootfontein]]
|common_languages = [[Nederlands]] (geskryf)<br />[[Afrikaans]] (gepraat)<br />[[Duits]]
|government_type = Republiek
|title_leader = President
|leader1 = George Diederik P. Prinsloo
|leader2 =
|leader3 =
|legislature =
|house1 =
|house2 =
|stat_year1=
|stat_area1=
|stat_pop1 =
|currency = [[Suid-Afrikaanse Pond]] ([[£]])
|footnotes =
}}
 
Die '''Republiek van Upingtonia''' was 'n [[Boererepubliek]] met 'n kortstondige bestaan wat op [[20 Oktober]] [[1885]] in die Suide van [[Angola]] gestig was, en in [[1887]] tot 'n val gekom het. In [[1886]] verander Upingtonia se naam na Lijdensrust. Upingtonia se hoofstad was [[Grootfontein, Namibië|Grootfontein]] en die staatshoof was President George Diederik P. Prinsloo.
 
Gedurende die [[dorslandtrek]] van 1874 tot 1880 het sommige boere vanaf [[Transvaal]] na Suid-Angola gemigreer. Na konflikte met die [[Portugese]] owerhede het sommige teruggekeer na [[Transvaal]], terwyl ander verder suid gemigreer het. Hier het hulle die Republiek van Upingtonia gestig, vernoem na [[Thomas Upington]], 'n vername persoon vanaf die [[Kaapkolonie]] van wie hulle hulp verwag het. Om te voorkom dat die [[Hereros]] hulle verslaan, aanvaar hulle later [[Duitse]] beskerming en word by [[Suidwes-Afrika]] ingelyf.
 
== Bronne ==
* [http://www.geocities.com/CapitolHill/Rotunda/2209/Upingtonia.html Republic of Upingtonia] {{en}}
* [http://www.rulers.org/ruln1.html Lande Na-Ne] {{en}}
 
{{Saadjie}}
{{Boere Republieke}}
 
[[Kategorie:Geskiedenis van Namibië]]
[[Kategorie:Geskiedenis van Suid-Afrika]]
107

wysigings